Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekende en geliefde skrywer wat ...
Meer as ’n jaar nadat ’n transitorooftog verkeer op die N6 in die Oos-Kaap vir ure lank tot stilstand gebring het, is nog iemand in verband met die rooftog vasgetr ...
Pres. Donald Trump van Amerika se reaksie op Saterdag se “Geen konings”-saamtrekke oor Amerika heen is ’n kunsmatige-intelligensie-video op Truth Social waarin hy vanuit ’n vegvliegtuig ontlasting op ...
Die beweerde moordenaars van jong Jayden Louw sal nou ook teregstaan op aanklagte poging tot moord op sy kleinboetie en sy ma.
Akademiese aktiwiteite aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) sal Maandag weer voortgesit word nadat dit vir ’n week opgeskort is weens die geweld wat kampus verlam het.
Die voormalige wêreldnommereen Daniil Medvedev het ’n titeldroogte van 882 dae beëindig toe hy Sondag sy 21ste ATP-titel in Almaty beklink het.
Rowers het Sondag met kraggereedskap (power tools) by die Louvre-museum ingebreek en juwele van onskatbare waarde uit dié wêreldbekende museum in Parys, Frankryk, gebuit.
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n oranje vlak 5-waarskuwing uitgereik oor stormweer wat die noorde van die land Sondagaand kan tref.
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het verskeie weerwaarskuwings vir Sondag en Maandag uitgereik wat hoofsaaklik die Vrystaat en Noord-Kaap raak.
Twee weke gelede het die Johannesburgse nooddienste trots gespog met hul spiksplinternuwe brandweerwaens waarmee hulle die gemeenskap kan dien, net vir die gemeenskap om Vrydag een van dié waens – en ...
Nadat die Kaapstad-marathon ter elfder ure afgestel moes word, het die hoofborg Sondagmiddag bevestig hy sal deelnemers se 2026- of 2027-inskrywings borg.
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekend ...