Frans Steyn was te verstane omgesukkel nadat sy span aangejaag het in ’n wedstryd wat hy as nog ’n geleentheid beskryf het om te wys hoekom hulle in die VRK hoort.
Die konflik spruit uit Pakistan se eis dat Afganistan militante wat aanvalle vanuit beweerde Afgaanse skuilplekke uitvoer, in toom moet hou.
Met Afganistan se krieketspan wat hom weens politieke spanning met Pakistan aan ’n driehoekige T20-reeks onttrek het waarin dié nasies en Sri Lanka slaags sou wees, gaan Zimbabwe nou die Afgane se ple ...
Anthonie Bougas het een van sy vriendinne verlede maand suksesvol afgedreig om vir hom geld te stuur waarmee hy sy ma en pa op ’n vliegtuig terug SA toe kon sit. ’n Maand later is sy ouers egter steed ...
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekend ...
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekende en geliefde skrywer wat ...
Lize Beekman se nuwe album, Tussen hier en daar, is Afrikaanse musiek van gehalte – eg, intiem en deurleef. Op die verhoog by die Drostdy-teater bring sy hierdie musiek tot lewe met ’n sielvolle verto ...
Die SA mans het die gasheerland met 5-1 verslaan in wat die grootste sege tot nog toe in dié toernooi se eindstryd was.
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekend ...
Die raaisel om die geheimsinnige vrag wat aan boord van ’n Russiese vliegtuig op Upington aangekom het, is opgeklaar.
Die eertydse Vlakplaas-bevelvoerder Eugene de Kock wíl sy sê in die geregtelike doodsondersoek van die Cradock-4 sê – maar in lewende lywe, eerder as op ’n rekenaarskerm.