Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n oranje vlak 5-waarskuwing uitgereik oor stormweer wat die noorde van die land Sondagaand kan tref.
Rowers het Sondag met kraggereedskap (power tools) by die Louvre-museum ingebreek en juwele van onskatbare waarde uit dié wêreldbekende museum in Parys, Frankryk, gebuit.
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het verskeie weerwaarskuwings vir Sondag en Maandag uitgereik wat hoofsaaklik die Vrystaat en Noord-Kaap raak.
Twee weke gelede het die Johannesburgse nooddienste trots gespog met hul spiksplinternuwe brandweerwaens waarmee hulle die gemeenskap kan dien, net vir die gemeenskap om Vrydag een van dié waens – en ...
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekend ...
Nadat die Kaapstad-marathon ter elfder ure afgestel moes word, het die hoofborg Sondagmiddag bevestig hy sal deelnemers se 2026- of 2027-inskrywings borg.
Frans Steyn was te verstane omgesukkel nadat sy span aangejaag het in ’n wedstryd wat hy as nog ’n geleentheid beskryf het om te wys hoekom hulle in die VRK hoort.
Die konflik spruit uit Pakistan se eis dat Afganistan militante wat aanvalle vanuit beweerde Afgaanse skuilplekke uitvoer, in toom moet hou.
Die hooggeregshof in Bloemfontein het ’n 34-jarige man van Trompsburg tot nege jaar tronkstraf gevonnis nadat hy sy vrou doodgeslaan het.
Met Afganistan se krieketspan wat hom weens politieke spanning met Pakistan aan ’n driehoekige T20-reeks onttrek het waarin dié nasies en Sri Lanka slaags sou wees, gaan Zimbabwe nou die Afgane se ple ...
Anthonie Bougas het een van sy vriendinne verlede maand suksesvol afgedreig om vir hom geld te stuur waarmee hy sy ma en pa op ’n vliegtuig terug SA toe kon sit. ’n Maand later is sy ouers egter steed ...
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekend ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results